DIE SON

Ek kyk na jou.
Die groot son.
In verwondering, staar ek na jou.
Jy gloei met die glans van glorie.
Jy’s ’n skeppingswonder.
Jy kan die grootste mag trotseer.
Jy’s blink en onverklaarbaar.
Jy, die groot, ronde, verblindende, magtige blink son.

 

BACK   NEXT

 


Copyright (c) L-Morgan Cooper ~ All Rights Reserved